Slimplase wink op skou oor tegnologie
Feb 07, 2020
2 minutes
Africa Agri Tech (AAT) word vanaf 18-20 Februarie in Pretoria gehou. Handelsuitstallings en praktiese demonstrasies word langs die konferensielokaal in die Sun Arena-kompleks oorkant Menlyn Maine aangebied. “Landbouweekblad is opgewonde om deel te wees van dié baanbrekersgeleentheid wat sal wys wat wetenskap en tegnologie aan boere en die landboubedryf kan bied,” sê Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days