Landbouweekblad

Hanteer kapitaalwins só in die droogte

Die laaste woord oor kapitaalwinsbelasting (KWB) is nog lank nie geskryf nie – dit is ’n kwessie wat al hoeveel keer deurtrap is, maar kort-kort steek nóg ’n probleem in ’n ander gedaante kop uit.

KWB is van 1 Oktober 2001 in Suid-Afrika ingestel en is van toepassing op bates wat op of ná daardie datum deur ’n belastingbetaler vervreem word – ongeag of dit voor hierdie datum al besit was.

Alle kapitaalwins óf -verlies wat met die vervreemding ontstaan, is aan KWB onderhewig, tensy dit deur spesifieke bepalings uitgesluit word.

Die KWB-bepalings is in die agtste bylae by die Inkomstebelastingwet van 1962 vervat. Dié bylae stel ’n belasbare kapitaalwins of vasgestelde -verlies vas.

Artikel 26A van die wet bepaal dat ’n belasbare kapitaalwins dan by belasbare inkomste ingesluit moet word. Dit is dus deel van die inkomstebelastingstelsel.

Die jaarlikse kapitaalwins of -verlies word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related