Kwesbaar of paraat?
Jan 31, 2020
3 minutes
GERRIT VAN ZYL
FOTO: CHARL VAN ROOYEN.
![landbouza200207_article_052_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/5n3iasb62o7o9tca/images/fileZ925KPU7.jpg)
![landbouza200207_article_052_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5n3iasb62o7o9tca/images/fileOMTCP0P9.jpg)
COWBOY-LOGIKA
“Water en grondwater moet hoog op elke boer se voorranglys wees.”
’N Ruk gelede het ek na ’n insetsel op die televisieprogram gekyk oor klimaatsverandering en die uitwerking daarvan op die planeet, die vasteland Afrika en meer spesifiek Suider-Afrika en Suid-Afrika. Die program het my laat dink aan wat moet ek doen om myself voor te berei as die uitwerking werklik tasbaar raak. Dit wil lyk asof die seisoene aanskuif, dat die reënpatrone wispelturig verander, maar dit is nog nie heeltemal so duidelik as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days