Landbouweekblad

Konflik in Midde-Ooste raak die landbou

KORTOM

■ Konflik en onstabiliteit in die Midde-Ooste laat markte wêreldwyd senuagtig reageer.

■ Omdat Amerika energie-onafhanklik geword het, het sy beleid teenoor Arabiese lande begin verander.

■ Hoër ruoliepryse en ’n swakker rand is slegte nuus vir die plaaslike landboubedryf omdat dit die pryse van brandstof en kunsmis kan laat styg.

Die konflik tussen Amerika en Iran, waarby ander Arabiese lande en buurlande bygesleep word, het die potensiaal om uit te kring. Die streek gaan gebuk onder erge konflik met verskeie groepe, onder meer Isis, wat geweld aanblaas.

Die onstabiliteit skep nuwe risiko’s, ongeag die verloop van gebeure in die afsienbare toekoms. Ontleders meen dit is voortydig om van die inleiding tot ’n volskaalse oorlog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo