Kuier

WERKLOOS, NIE WEERLOOS

Dis nou eers Maart, maar die land se werkers slaan in koue sweet uit oor die moontlikheid van grootskaalse afleggings (retrenchments) voor die einde van die jaar.

Dis regtig ’n stryd om oorlewing en die meeste mense klou soos nete aan hul werk. Maar wie kan hulle blameer, want in die huidige ekonomiese klimaat, is voorsorg beslis beter as nasorg.

Die Suid-Afrikaanse werkloosheidsyfer is hoër as ooit. Selfs in sy staatsrede onlangs kon pres. Cyril Ramaphosa nie die werkloosheidsyfer omdraai in iets positiefs nie.

Die afgelope jaar het meer as 20 000 Suid-Afrikaners reeds hul werk verloor en dit lyk asof dié syfer in 2020 net gaan styg. Groot werkgewers soos Telkom, Edcon en Massmart het reeds aangedui hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related Books & Audiobooks