Kuier

TYD VIR TV

Die lewe is so gejaagd dat jy deesdae skaars tyd kry om te ontspan. Dit voel baie keer asof jy meer goed moet doen as wat daar ure in jou dag is en daarom is dit nie verrassend dat Suid-Afrikaners so behep is met hul sepies en telenovelas nie.

Dit is in daai uur of twee waarin jy kan ontspan, voor die televisie inskuif en jouself in die drama inleef. En hoe meer drama, skandale en aksie, hoe lekkerder. Later begin dit glad voel asof jy regtig die karakters ken en jy skel hulle sommer ook.

Al is die sepiekultuur groot in Suid-Afrika, is die 700 000 tot 1,2 miljoen telenovela-

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi

Related