Kuier

ZOZI STRAAL OORSEE

’n Heel ander soort mooi. Een wat skrik vir niks en vroue aanmoedig om hul man te staan en hul plek in die samelewing op te eis. ’n Soort mooi wat nie in ’n boksie geplaas kan word nie, een wat jou laat regop sit en luister en leer om jouself onvoorwaardelik te aanvaar ten spyte van die wêreld se persepsie van wat “mooi” nou eintlik is.

Ons praat natuurlik hier van niemand anders as ons eie Mej. Heelal Zozibini Tunzi (26) nie. Landwyd kan baie meisies nou vir hulself in die spieël kyk en dink hulle is mooi, al het hulle vir lank afgeskeep gevoel omdat mense en die media hulle laat voel het daai woord kan nie gebruik word om hulle te beskryf nie. Zozi het nie net stereotipes afgebreek nie, maar ook die denkwyse van miljoene verander.

Sedert sy op 9 Desember 2019 as Mej. Heelal aangewys is, is haar dagboek prop-vol, maar sy het tyd gemaak vir ’n onderhoud met Kuier uit New York waar sy nou bly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related