VRA DR. GENINE
Jan 31, 2020
3 minutes
Hy’s te maer
Vraag
BEKOMMERD OOR GEWIG
k is ’n 32-jarige man, ek weeg 43 kg en is 1,6 meter lank. Ek rook nie en drink so af en toe. Ek is baie aktief met rugby en daarom is ek nogal fiks. Die een groot kommer wat ek het, is my gewig. Ek weeg nooit meer as 50 kg nie. Het Dokter enige raad? Wat kan ek gebruik om meer gewig op te tel? Ek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days