Kuier

VEGTER VIR SY DROME

“Ek is die eerste een in my familie wat graad gevang het en ek is bitter trots op myself.”
JOHAN FOURIE

Kanker is niemand se speelmaat nie en vir Johan Fourie (27) van Calitzdorp, ’n dorpie net buite Oudtshoorn, kan jy niks vertel van dié siekte nie. Maar ondanks die uiters uitmergelende fisieke en emosionele uitdagings wat hom al in die gesig gestaar het, is dié klong die toonbeeld van die spreekwoordelike frase “aanhouer wen”.

Hy het in 2014 sy studies laat vaar om na sy ma, Hendrieka Fortuin (46), te kyk nadat sy met die kanker Hodgkin’s lymphoma gediagnoseer is. In Mei 2019 het dié siekte wéér gedreig om sy drome te vertraag toe hyself met akute bloedkanker gediagnoseer is.

Daar was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related