VRA DR. GENINE
Jan 17, 2020
2 minutes
![kuierza200122_article_048_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8euz0xq2io7od9ik/images/fileDE88Y884.jpg)
Maag pla erg
Vraag
WIL MAN GRAAG HELP
My man is ’n diabeet en hipertensielyer en is ook nou gediagnoseer met irritable bowel syndrome (IBS). Hy kry gedurig abdominale krampe met braking. Ek is raadop en weet nie hoe om dinge vir hom gemakliker te maak nie. Kan dokter meer uitbrei op die probleem? RAADOP
Antwoord
BESTE RAADOP
Wanneer iemand met meer as een siekte gediagnoseer is, is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days