Kuier

KEER DIE KIEME

Kinders kry wonderlike goed by die skool – wiskunde en leesvaardighede, ontwikkeling van sosiale vaardighede en nuwe maats, dissipline en onafhanklikheid om net ’n paar te noem. Maar die realiteit is ongelukkig dat ’n skool ’n fantastiese teelaarde vir al wat ’n kiem is.

Wanneer die nuwe skooljaar begin, begin die kwale ook gewoonlik en om jou kroos gesond te hou, kan nogal ’n tawwe tammeletjie wees.

En dit vat net een kind in ’n klas om siek te word, dan versprei die kieme soos ’n veldbrand. “Ek weet sommer al as ek die dag by die skool kom en een sien snuif, dat verkoue my gesin se voorland is. Kinders is gifappeltjies en ek weet nie hoe om my kind te leer om gesond te bly nie!” vertel ’n moedelose

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related