Kuier

FEESTELIKE Kerstafel

GEMMERBROODROLKOEK

Lewer 1 rolkoek

BESTANDDELE

Koek

4 eiers, geskei
¾ koppie strooisuiker (castor sugar)
1 teelepel vanilla essence
¼ koppie ongegeurde jogurt
¼ koppie stroop
125 g koekmeel
1 teelepel bakpoeier
¼ teelepel sout
1 teelepel gemaalde gemmer
½ teelepel fyn kaneel

Vulsel

1 koppie room
2 eetlepels strooisuiker (castor sugar)
1 teelepel vanilla essence
½ teelepel fyn gemmer
¼ teelepel fyn kaneel

METODE

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n rolkoekpan met bakpapier en spuit met kleefvrye kossproei. Klop die eierwitte tot stywe punte vorm en hou eenkant. In ’n ander bak, klop die eiergele en suiker tot dik en ligter in kleur. Voeg die vanilla essence, jogurt en stroop by. Roer die meel, bakpoeier, sout, gemmer en kaneel by die eiermengsel. Vou versigtig die eierwitte by die beslag in. Giet die beslag in die gesmeerde bakplaat en bak vir 8 – 10 minute. Sit ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related