Kuier

UITKLOPHOU VIR KANKER

Met een uit elke 27 vroue in Suid-Afrika wat met borskanker gediagnoseer word, is die kanse baie goed dat jy iemand ken wat al dié siekte gehad het. Selfs die Kuier-kantoor is nie onaangeraak gelaat nie . ..

In 2017 is Selina Petersen (47), een van Kuier se uitlegkunstenaars, tot haar skok met borskanker gediagnoseer. “Ek het jaarliks vir ’n mammogram gegaan so ek was stomgeslaan toe die radiografis met ’n bekommerde uitdrukking sê ek het twee knoppe in die een bors en een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi

Related