Baba & Kleuter

HOE EET ’N MENS GESOND?

Die Suid-Afrikaanse voedselgebaseerde dieetriglyne is ’n baie goeie aanduiding van hoe om gesond te eet. Ons bekyk hulle:

GENIET ’N VERSKEIDENHEID KOS

Verskillende kossoorte bevat verskillende voedingstowwe. As jy jou gesin ’n groot verskeidenheid kos gee, help jy hulle om die nodige voedingstowwe in te kry. Kies elke dag kos uit al die voedselgroepe.

WEES AKTIEF

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related