Baba & Kleuter

AS DIE WIEGIE LEEG BLY

Infertiliteit is lankal nie meer ’n verbode onderwerp nie. Terwyl paartjies in die verlede gewoon geswyg het oor hul onvermoë om swanger te raak, is onvrugbaarheid vandag iets waaroor mense openlik praat. Ons het met dr. Jaco Strydom, ’n ginekoloog en infertiliteitspesialis by die Fembryo-kliniek in Port Elizabeth, oor die onderwerp gesels.

MITE #1 DAAR IS VANDAG MEER ONVRUGBARE MANS EN VROUE AS VOORHEEN

Hoewel dit waar is dat ál meer babas ná infertiliteitsbehandeling gebore word, kan dit nie met sekerheid gesê word dat meer mense deesdae onvrugbaar is nie.

Daar is heelparty redes wat dit laat lyk of onvrugbaarheid toeneem. Dit sluit in dat baie meer paartjies deesdae onvrugbaarheidbehandeling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related