Baba & Kleuter

STAP VIR STAP

Dis opwindend om toe te kyk hoe jou baba van ’n hulpelose bondeltjie tot ’n onafhanklike klein mensie met haar eie persoonlikheid ontwikkel.

Maar dis altyd belangrik om in gedagte te hou dat babas teen hul eie pas ontwikkel. As jou baba effens stadiger as teen die gemiddelde tempo ontwikkel, sê dit nie noodwendig iets oor haar toekomstige vaardighede nie.

Baie ouers is bekommerd dat hul kind nie “betyds” vorder nie. Die beste manier om te verseker dat jou baba se ontwikkelingsmylpale op dreef is, is om haar gereeld deur die pediater of klinieksuster te laat ondersoek.

Hulle sal haar fisieke ontwikkeling nagaan, haar weeg en meet, haar mooi bekyk en met jou gesels oor haar vordering en wat jy kan te doen om te help. Hulle sal ook haar eetplan bespreek, veral wanneer sy na vaste kos oorskakel.

Hou in gedagte dat ontwikkelingsmylpale uitgewerk word volgens die gemiddelde ouderdom waarop kinders nuwe vaardighede aanleer. Baie babas leer dié vaardighede later aan, en baie ook vroeër.

Die mylpale in hierdie artikel is dus ’n gids en nie ’n reël nie. Jou baba is ’n individu en kan daarom dalk vroeër begin praat, maar later eers begin loop. Moenie dat dit aan jou knaag nie!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related