Baba & Kleuter

10-PUNT-PLAN VIR VREDE IN DIE HUIS

1 WEES KONSEKWENT

Jou huisreëls gaan net krag hê as dit deurlopend toegepas word. Wat vandag geld, moet môre ook geld. Dis soms moeite om konsekwent te wees, veral as jy moeg is en nie lus vir baklei nie. Dan sien jy maar die oortreding oor, want dis net makliker om die vrede te bewaar. Maar as jy konsekwentheid begin toepas, spaar jy jou op die duur baie meer tyd en moeite.

HOEKOM WERK DIT?

Want jou kind weet presies waar jy staan. Sy sal soms nog jou grense toets, maar as jy konsekwent is laat dit haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related