Baba & Kleuter

NAGMERRIE OF NAGVREES?

Babas en kleuters slaap gewoonlik vir langer rukke as volwassenes. Pasgeborenes slaap 14 tot 16 uur per dag. Dit neem mettertyd af en wanneer hulle vyf of ses maande oud is, slaap babas gewoonlik 10 uur per nag en bedags een tot twee uur.

Vir volwassenes word ’n slaaptyd van agt tot 8,4 uur as herstellend beskou, hoewel party mense met vyf uur kan klaarkom en ander weer 10 uur nodig het.

Dis ons brein wat slaap-en-wakker-patrone beheer. Senu-oordragstowwe werk in op senuselle in verskillende dele van ons brein. Die senuselle in die breinstam laat ons byvoorbeeld slaap deur wakkerblysenuselle te onderdruk.

Daar is twee hoof-slaapfases: REMslaap en nie-REM-slaap. REM staan vir en REM-slaap word gekenmerk deur vinnige, rukkerige oogbewegings, verlies van spiertonus, vlakker asemhaling en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related