Baba & Kleuter

SIEK & SAT VAN KIEME

Die belangrikste ding wat jy in die wintermaande moet onthou, is dat jong kinders en babas ’n ontwikkelende immuniteitstelsel het en meer vatbaar vir infeksies is. Wees dus maar daarop voorberei dat jou kinders siek gaan word – maar weet ook daar is baie wat jy kan doen om hulle so gesond moontlik te hou.

Immunisering bly die heel beste manier om te keer dat jou kind ernstig siek word. Dit leer die liggaam om teenliggaampies te maak ter voorbereiding van die siekte wat dalk kan kom.

’n Entstof stel jou net bloot aan ’n baie, baie klein en veilige hoeveelheid van die virus of bakterie wat óf verswak óf dood is. (In die geval van die griepentstof is dit ’n dooie virus.)

Dit stimuleer die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Smokkel Met Groente
Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet (al is hy net vier jaar oud)? Jy kan jou beter laat voel deur ’n paar resepte vol weggesteekte groente of vrugte te prakseer. Dié voorstelle is alles vir resepte wat gewoonlik in kinders se sm
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I

Related