Baba & Kleuter

PRETTIGE peutermylpale

1 EK EET SELF

Jou peutertjie se selfvertroue neem vinnig toe en jy hoor ál meer die woordjie “self!” Een van sy eerste treetjies na onafhanklikheid is dat hy daarop aandring om self met ’n lepel te eet, gewoonlik so teen 18 maande oud.

Hoewel ’n peuter die lepel of vurk self wil hanteer (en jy dit ook moet toelaat), het hy steeds iemand nodig wat die lepel doeltreffend met kos kan vul voor hy dit na sy mond bring, sê Madelein Koen, ’n spelterapeut van Rustenburg in Noordwes.

“So verseker jy dat hy wel iets inkry en nie net speel nie.

”Jou peuter is ook nie in staat om self te keer dat die lepeltjie onderstebo draai nie. Hy moet ook nie nét ’n lepel of vurk gebruik nie, maar sy handjies.”

Maak jou maar reg vir ’n gemors, want sy vingers is nog onhandig. Jy sal waarskynlik teen badtyd kos op allerhande vreemde plekke ontdek, soos agter sy ore en tussen sy tone! Maak die lewe makliker deur koerantpapier of ’n plastiektafeldoek onder sy eetstoeltjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related