Baba & Kleuter

Aksieplan vir peuter-emosies

1 BEGRYP JOU ROL AS OUER

“’n Ouer kan nie haar kind se emosionele intelligensie bevorder of ontwikkel as hy dit nie self het nie. Help jou self dus eers hiermee voor jy jou kind probeer help,” sê dr. Ronél le Roux, ’n skrywer oor emosionele intelligensie.

Sy raai ouers aan om boeke en kursusse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Smokkel Met Groente
Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet (al is hy net vier jaar oud)? Jy kan jou beter laat voel deur ’n paar resepte vol weggesteekte groente of vrugte te prakseer. Dié voorstelle is alles vir resepte wat gewoonlik in kinders se sm
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I

Related Books & Audiobooks