Finweek - Afrikaans

Veegbesem nodig in munisipaliteite

’n SMS van ’n familielid oomblikke vóór ek dié rubriek begin skryf het, het my effens hoop gegee dat die verrotting in ons munisipaliteitesal begin aandag gekry.

Blykbaar het die Valke (die polisie se direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke) op die hoofkantoorvan die Kai! Garibmunisipaliteit in Keimoes in die Noord-Kaap toegeslaan om mense weens tenderbedrog in hegtenis te neem. Vroeër vandeesmaand is Buti Piet Molupi, munisipale bestuurder van die Nala-munisipaliteit (Bothaville) in die Vrystaat ook deur die Valke in hegtenis geneem vir beweerde onreëlmatighede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde