Bloed, sweet en trane
V&A:
dis een ding om met ’n idee vorendag te kom, maar om ’n entrepreneursreis te begin, is ’n proses wat uit verskeie oogpunte oorweeg moet word. En nie almal wat ’n idee het, maak ’n sakesukses daarvan nie.
Trouens, volgens die statistieke misluk 96% van kleinondernemings, het Allon Raiz, stigter en uitvoerende hoof van die sakeontwikkelaar Raizcorp, aan finweek gesê.
“Terloops, die mislukkingkoers van 96% is nie ’n Suid-Afrikaanse verskynsel nie. Dis ’n wêreldwye een en meestal omdat die entrepreneur se benadering daartoe nie gemeet word nie,” sê hy.
Hoe moet ’n aspirantentrepreneur dan ’n potensiële onderneming benader?
Raiz meen die belangrike vrae draai om die persoon. Is die persoon werklik entrepreneuries? “Vra jouself af of jy bereid is vir die opoffering wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days