Finweek - Afrikaans

Hoe om met skuld te werk te gaan

onthou, skuld is die simptoom, nie die probleem nie. Dit is die neweeffek van ’n ander gebeurtenis. Dit is verstandig om effens terug te staan en ’n beter begrip te kry van wat skuld is.

Waar kom skuld vandaan?

Die vader van die moderne ekonomie, Adam Smith, het aangevoer dat die meeste individue besluite neem op grond van ’n veronderstelde nugtere evaluering van al die feite, wat bedoel is om hul persoonlike welstand te verbeter. Mense kies die opsie wat die beste nut (tevredenheid) bied met die minste moeite. Smith se sentrale idee was dat menslike ekonomiese interaksie hoofsaaklikdeureiebelang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related