Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

BRAIT SA

R200 m. vir wat presies?

iep versonke in Brait se regte-aanboddokument, wat laat in Januarie bekend gestel is, waarin die maatskappy sy plan uitstip om meer as R5 miljard te verkry, is hierdie sieraad: “Brait het met die bestaande korporatiewe adviseurs saamgestem dat gelde wat ingevolge die Adviesooreenkoms vir die tydperk1 Oktober 2019 tot die laaste dag van die maand ná die afloop van die regte-aanbod, saam met die koste om die Adviesooreenkoms te beëindig (insluitend afdankings en die moontlike koste om kantore te sluit) ongeveer R200 miljoen beloop.” Met ander woorde, die mense wat Brait in hierdie enorme gat laat sink het – wat aandeelhouerswaarde van ongeveer R75 miljard vernietig het – sal R200 miljoen betaal word wanneer hulle waai. Hulle behoort die bonusse wat hulle oor die afgelope dekade verdien het, terug te betaal en moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related