Dit gaan alles oor die proses
Jan 31, 2020
3 minutes
Deur Simon Brown
wanneerdit by die aankoop van vaste eiendom kom, is die woord wat ons herhaaldelik hoor: ligging, ligging, ligging. Vir beleggers en handelaars moet die belangrike frase "proses, proses, proses" wees.
Ek het al dikwels oor die belangrikheid van proses geskryf, omdat dit verhoed dat jy jou aandele lukraak kies. Dink net: As jy eenvoudig ’n lukrake metodologie gebruik om wenners vir jou portefeulje te probeer kies, kan jy net sowel veerpyltjies na
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days