VW se sportnuts-laatlam
Jan 31, 2020
3 minutes
Deur Glenda Williams
volkswagen se Polo-gebaseerde sportnuts, dieT-Cross, vul ’n opsigtelike gaping in hul plaaslike aanbod. Die Duitse vervaardiger het tot dusver nie meegeding in hierdie segment met kompakte gesinsgeoriënteerde SNV’s en sogenaamde “crossovers” nie, maar dit het verander met die bekendstelling van hierdie buksie aan die einde van September 2019.
Teen die agtergrond van hierdie gaping, spreek die verkoopsyfers vanself. Teen die einde van verlede jaar het daar reeds 3
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days