Finweek - Afrikaans

Peugeot se dubbeldoor: Een vir die pad, een vir die stad

peugeot is besig om plaaslik ’n gedaanteverwisseling te ondergaan. Onder die leiding van omkeerspesialis Xavier Gobille, Peugeot Citroën SA se nuwe uitvoerende hoof, is die fokus verskuif na handelsmerkwaarde, produkverryking en kliëntetevredenheid. Laasgenoemde het die sluiting van 30% van Peugeot se voormalige handelaars ingesluit, asook die aanstelling van nuwes in die strewe na meer doeltreffende naverkoopdiens.

Peugeot beoog om weer in die kryt te klim met gedugte taktieken verbeterde produkwaarde. Sy markaandeel ten tyde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes