Tendense vir werwing en werksoek in 2020
Jan 10, 2020
3 minutes
Deur Timothy Rangongo
oral terwêreld is die werksmag onweerlegbaar aan die verander. Nie net het werkers se demografiese eienskappe oor die jare heen verander nie, maar ook die sosiale kontrak tussen werkgewers en werknemers.
“Verskillende generasies het verskillende waardes vanweë hul leeftyd se verskillende ervarings. Hulle het almal verskillende maniere waarop hulle wil bestuur of bestuur wil word,” verduidelik Nadine Mather, senior genoot in Bowmans se praktyk vir indiensnemingsreg.
Nuwe toetreders tot die arbeidsmark: Millenniërs en Generasie Z
Millenniërs, ’n demografiese groep wat tussen die vroeë 1980’s en laat 1990’s gebore is,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days