Beperk jou verliese só
Nov 15, 2019
3 minutes
Deur Simon Brown
in die vorige uitgawe (7 November) het ek oor verhandeling geskryf, spesifiek ook hefboomverhandeling deur afgeleide instrumente in te span, en wat ons behoort te verhandel (of nie). Ek het belowe om na die andertwee dele van die vergelyking terug te keer: keerverliese en risikobestuur.
Kom ons begin by keerverliese, want daarsonder sal ’n handelaar bankrot speel. Dis so eenvoudig soos dit. Eerstens is dit egter belangrik om te sê ek praat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days