Wanneer om weer te dink
Nov 15, 2019
3 minutes
Deur Paul Hutchinson
![f0025-01](https://article-imgs.scribdassets.com/91emv8ekg7odekh/images/fileE2OSIUYF.jpg)
ordie algemeen moet jy nie aan jou beleggingstrategie of die uitvoering daarvan verander nie – tensy dit natuurlikvan die uitset af verkeerd was of as jou persoonlike of finansiële omstandighede verander het.
Afgesien van hierdie gevalle behoort jou basiese reël soos volg te wees: “Moet nie toelaat dat markskommeling op kort termyn en negatiewe kommentaaroordie mark jou laat besluit om jou langtermyn-beleggingsdoelwitte te verander nie.” Navorsing het getoon dat beleggers se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days