Vra eerder hóé, as wanneer om oorsee te belê
Nov 15, 2019
3 minutes
Deur Leon Kok
tito Mboweni, minister van finansies, het in syonlangse mediumtermyn-begrotingsrede moeilike vooruitsigte geskets vir beleggers op kort-en mediumtermyn, maar beleggers moet hul reaksie op die erger as verwagte ekonomiese vooruitsigte wat die minister geskets het, goed deurdink wanneer hulle beleggingsbesluite neem.
Só sê Pieter Koekemoer, hoof van persoonlike beleggings by Coronation Fund Managers. Hy is ’n finansiële ontleder (CFA) wat 20 jaar terug by die maatskappy aangesluit en deurentyd aan die ontwikkeling van sy fondse
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days