Finweek - Afrikaans

KRAG VIR ’N VASTELAND

suid-Afrikaners raak nou al gewoond daaraan dat die krag op enige oomblik kan afgaan, maar betroubare elektrisiteitsvoorsiening is nie net hier ’n probleem nie.

In Maart vanjaar het dieWêreldbank sy verslag oortoegang tot elektrisiteit in Afrika suid van die Sahara vrygestel, waarvolgens meer as 600 miljoen mense op die vasteland sonder krag sit, insluitende meer as 80% in landelike gebiede.

In 2016 het slegs 42,8% van Afrika se bevolking toegang tot elektrisiteit gehad, veel minderas in enige anderontwikkelende streek (sien Grafiek 1). Slegs twee lande in die streek, Mauritius en Seychelle, het byna heeltyds toegang tot krag. Suid-Afrika is een van slegs ses lande in Afrika waar meer as 75% van huishoudings aan elektrisiteitsvoorsiening gekoppel is (sienTabel 1).

Volgens die opname oor algemene huishoudings wat in Mei vanjaar deur Statistiek SA vrygestel is, was 84,7% van Suid-Afrikaanse huishoudings verlede jaar aan die land se kragtoevoer gekoppel.

Met kragvoorsiening wat onbetroubaar bly, verminder dié syfers geensins die krisis wat Suid-Afrika

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes