Ken jou perke
Nov 01, 2019
2 minutes
Deur Schalk Louw
![f0017-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6i7ztqk20w7odeli/images/fileWHAT60MI.jpg)
![f0017-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6i7ztqk20w7odeli/images/fileJ4JP2BTU.jpg)
dit is wetenskaplik bewys dat geen twee mense presies dieselfde is nie. ’n Paar jaar gelede het ek en my gesin ’n reis deur die Klein Karoo onderneem. Behalwe dat dit een van die asemrowendste mooi plekke op aarde is, is dit ook bekend vir van die mooiste bergreekse ter wêreld.
Ons het ’n aand in Prins Albert deurgebring, met Oudtshoorn as ons volgende bestemming. Ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days