Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

PROSUS

Die stormloop vir tegnologiemaatskappye

Prosus het aangekondig hy het ’n aanbod van byna R100 miljard virdie Britse kosafleweringsmaatskappy Just Eat gedoen. Just Eat het onlangs halfjaarwins van minderas £1 miljoen aangeteken, so dit gaan hier eintlik oor die koop van skaal in dié bedryf. Die uitdaging is dat daar ’n ander aandelebod is wat Just Eat se direksie bó Prosus se kontantaanbod verkies. Prosus sal sy bod moet verbeterom minderheidsaandeelhouers te oortuig. Prosus kan dit bekostig. Die groter prentjie is die stormloop vir lonende omset in die nuwe, tegnologiegedrewe bedrywe. Prosus is positief oor kosaflewering en meen om tuis kos te maak, sal mettertyd wees soos om jou eie klere te maak – dit sal as eienaardig beskou word. Die pad na winsgewendheid bly egter onseker, al is daar ’n lonende omset.

ALTRON

Wat ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related