Finweek - Afrikaans

Hoe lank bly topaandele bobaas?

n Vriend het onlangs enkele bladsye uit ou finansiële publikasies van die vroeë 2000’s getwiet. Wat ons albei opgeval het, was dat die meeste van die aandele wat minder as 20 jaar gelede daar genoem is, nie meer bestaan nie.

Binne slegs twee dekades is hulle oorgeneem of, soos meesal die geval was, het hulle eenvoudig gedenoteer en die JSE verlaat. Ek onthou ook ’n handboek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde

Related