Liewe belegger, doen jou huiswerk
![f0024-02](https://article-imgs.scribdassets.com/3m0iev7l8g7oden7/images/file102X8P1X.jpg)
![f0024-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3m0iev7l8g7oden7/images/fileR0MORAGK.jpg)
jare gelede het ek ’n aardige som geld verloor op ’n vooraanstaande Europese maatskappy wat deel was van ’n mandjie aandele wat bymekaargesit is deur ’n finansiële bestuurder (vir wie se dienste ek duur betaal het). Toe speel die AAA-gegradeerde maatskappy – 10% van my portefeulje – oornag bankrot.
Nooit weer nie, het ek gesê. Dit was in 1999.
Só het my twee dekade lange ondersoek begin na hoe ektegnologie kon gebruik om my beleggings ’n voorsprong te gee, wat groei énkapitaal bewaring betref. My gedagte was om statistieke op aandeelprysreekse (en fundamentele faktore) toe te pas, ten einde voorspelbare patrone bloot te lê. Ek het kragte saamgesnoer met ’n wetenskaplike in Cincinnati en ’n programmeerder in Singapoer (wat ek aanlyn ontmoet het) en ons het aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days