Finweek - Afrikaans

Is dié intelligensie ’n oordrewe bohaai? Of batebestuur se volgende revolusie?

die eerste beursverhandelde fondse (ETF’s) wat heeltemal deur kunsmatige intelligensie aangedryf word en daagliks verhandel word, is in 2017 ingestel. Party mense beskou dit as die begin van ’n oorgang na ’n nuwe beleggingsbenadering van outonomeleer-beleggingstrategieë (ALIS).

Wat dié beleggingsprosesse nuut maak, is dat die tegnologie heeltyd leer en aanpas op grond van die inligting en geweldige datastelle waartoe die algoritmes toegang het en waarop hulle hul beleggingsbesluite en probleemoplossings grond – alles sonder enige menslike insette.

Soos op anderterreine van kunsmatige intelligensie veroorsaakdit die spookbeeld van enkelvoudigheid – die veelbesproke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related