Alexa, tree jy in my beste belang op?
ek het onlangs ’n konferensie bygewoon waareen van die besprekingspunte die ontwrigting in die finansieringswêreld was wat veroorsaakword deur nuwe deurbrake in kunsmatige intelligensie. Een van die paneellede het gesê sy is bekommerd oor die invloed wat Amazon se bekende/berugte virtuele assistent, Alexa, dalk op haar kinders kan hê. Sy het gewonder of ons enigsins kan weet met watter motiewe en morele waardes “sy” geprogrammeer is. Kan ons seker wees dat die stembeheerde toestel wat op ons kombuistoonbank sit, ons beste belange op die hart het?
Alexa is ’n voorbeeld van natuurliketaalverwerking, wat een vorm van kunsmatige intelligensie, oftewel KI, is. Hoewel die presiese definisie van KI nog nie deur kundiges vasgestel is nie, behels dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days