Hoe om geïnspireerd en gemotiveerd te bly
Oct 18, 2019
3 minutes
Deur Amanda Visser
![f0048-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4epyg80itc7odeno/images/fileJYEU7MF2.jpg)
![f0048-02](https://article-imgs.scribdassets.com/4epyg80itc7odeno/images/fileSQQT4BS9.jpg)
![f0048-03](https://article-imgs.scribdassets.com/4epyg80itc7odeno/images/fileDDI92PPV.jpg)
ons leef in vinnige werksomgewing waar mense maklik geïsoleerd raak. Maar ’n ander gevaar van “altyd besig” wees, is dat kollegas nie nuwe idees met mekaar bespreek nie, omdat almal besig is.
Wat gebeur as kreatiewe idees – dikwels die dryfkrag agter ondernemingsgroei – verdwyn? En hoe verander jy so ’n situasie?
Wat kniehalter kreatiwiteit?
’n Onlangse artikel in oor welstand waarsku dat “perfeksionisme en vrees vir mislukking dikwels hand aan hand gaan, en hulle keer dat jy nie ’n kreatiewe projek heelhartig uitvoer of dit in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days