Finweek - Afrikaans

Voorgeskrewe bates: ver van antwoorde

suid-Afrika se spaarbedryfvan R6 duisend miljard maak hom gereed vir die gebruik van die een of ander vorm van voorgeskrewe bates, maar die vrees dat batebestuurders verplig sal word om kapitaal na mislukte ondernemings in staatsbesit te kanaliseer(SOE’s) in ’n desperate poging om hulle te ondersteun, is heel waarskynlik misplaas.

Daarword wyd in die private sektorerken dat die geringe belegging in die land se infrastruktuur verhoog sal moet word om die sukkelende ekonomie in staat te stel om te groei en om sosiale stabiliteit te beskerm. Laasgenoemde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related