Wat opgaan, moet afkom . . .
Oct 04, 2019
2 minutes
Deur Simon Brown
met verloop van tyd styg die prys van ’n produk gewoonlik, of dit nou die prys van ’n blikkie bone, ’n voertuig of die huis is waarin jy woon. Dit is gedeeltelik weens inflasie namate die insetkoste toeneem. Maar pryse styg ook as gevolg van aanvraag – veral met eiendom, waar daar in ’n mate ’n beperkte aanbod is.
Bogenoemde geld natuurlikwat fisiese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days