Finweek - Afrikaans

Baie goed, dankie

as kind het Pretorius Senior jare gelede dieselfde waaghalsige ding gedoen as talle ander jonges wat in die skadu van Johannesburg se mynhope grootgeword het, naamlik om op ’n metaalplaat teen ’n ysingwekkende spoed teen die steiltes van die mynhope af te gly.

’n Stukkie ironie dus, dat sy seun hoof is van ’n maatskappy wat dié mynhope so te sê sentimeter vir sentimeter wegwerk.

Niël Pretorius is die uitvoerende hoof van DRDGold, ’n maatskappy wat op die Johannesburgse effektebeurs genoteer is en deur ou mynhope werk om die oorblywende goud daaruit te onttrek. Die sogenaamdeTop Star-mynhoop, waar eens ’n inryteater was, is byvoorbeeld een van die mynhope wat só herontgin is.

Herontginning is moontlikomdat baie van die weggegooide slak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes