Finweek - Afrikaans

Peugeot 3008: Moenie dié nutsvoertuig onderskat nie!

die Peugeot 3008 se voorganger was . . . kom ons sê maar kleurloos, maar met die tweede generasie het die Franse met ’n wenner vorendag gekom.

Die stilering en verfyndheid is, binne sowel as buite, aansienlik verbeter. So ook sy veldryprestasie. finweek het die 3008 HDi diesel-weergawe van dié karaktervolle, middelgrootte sportsnutsvoertuig getoets.

Unieke stilering

Die Peugeot 3008 is net so uniek verskillend voor as wat dit van agter is. Hy spog met ’n bonkige voorkant, terwyl drie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes