Finweek - Afrikaans

Wen in SA se speletjieontwikkelingsbedryf

en van die grootste en dringendste vrae by die tweede Business ofGaming Forum, wat tydens die jaarlikse Comic Con Africa plaasvind, was om ’n aanduiding te kry van hoeveel inkomste die plaaslike speletjiebedryf genereer, en hoeveel gemaak word uit e-sport, of mededingende videospeletjies.

Dit is ’n feit dat die speletjiebedryf, en veral e-sport, deur die jare vinnig uitgebrei het. Luidens PwC se jongste vermaak-en-mediavooruitsig beleefSuid-Afrika se videospeletjiemark sterkgroei, met inkomste van meer as R3 miljard wat in 2017 gegenereer is. Daar word voorspel dat dit teen ’n saamgestelde koers van 15% per jaartot R6,2 miljard in 2022 sal groei.

“Ek dink egter die regte geld lê nie in die ’n nie-winsorganisasie en drukgroep wat by verskeie taakspanne betrokke is om byvoorbeeld te sorg dat vaardighede wat met speletjies en speletjieontwikkeling verband hou, by die lys seldsame vaardighede gevoeg word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes