Rapport

Sien die wêreld draf-draf

Elke jaar vind daar meer as 4 500 marathons oor die wêreld heen plaas en baie mense sien dit as die gulde manier om ’n nuwe land te verken terwyl hulle sommer kragte meet teen ander hardlopers in die wêreld.

Jacqui Reid, ’n projekontwikkelaar vir World Sports Travel van Johannesburg, het al aan meer as 25 internasionale marathons deelgeneem. Sy het ’n spesiale hanger wat swaar gelaai is met medaljes van marathons wat sy in verskillende lande gehardloop het. Elke medalje vertel sy eie storie van nuwe ontdekkingsreise.

Sy het in 1999 vir die eerste keer aan ’n marathon deelgeneem en in 2000 haar eerste Comrades saam met haar pa gehardloop. In 2005 het sy die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid