Rapport

Taksbetalers staan pa vir dié groteske buit van pensioene

Die vakbondfederasie Cosatu se “oerknal”-reddingsplan vir Eskom het diefstal oral daaroor geskryf.

Suid-Afrikaners het rede om uiters bekommerd te wees oor die entoesiasme van vakbonde, die regering en groot sakeondernemings om nuwe geldbronne te vind om mislukte staatsondernemings soos Eskom aan die lewe te hou terwyl hulle geen geesdrif toon om die werklike oorsaak van die probleme, wat die groeiende skuld en tekort aan kontant veroorsaak het, te konfronteer nie.

Die risiko is dat al hierdie geld ingesamel word sonder dat ’n enkele senior persoon in die regering of in ’n staatsonderneming vervolg word en tronk toe gestuur word. Baie van hierdie individue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa