Rapport

‘My hart breek nou vir ander slagoffers . . .’

‘Broer sterf ’n kluisenaar’

Die suster van ’n beweerde slag-offer sê sy was “uiters ontsteld en baie, baie kwaad” toe sy Rapport se berig verlede week lees.

“ ’n Nagmerrie het teruggekeer, maar vandag besef ek my boetie was toe nié ’n weirdo nie. My hart breek nou vir ander moontlike slagoffers.”

Haar broer was 13, sy 17, toe hul gesin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related