Rapport

Grond: Bedaar, dis nie so erg

Die redakteur van Rapport waarsku verlede week: “Pres. Malema sal eendag besluit wat jy vir jou grond kry!” Ook die Sunday Times kondig aan: “ANC in Land U-turn Shock”.

Op my selfoon begin die boodskappe van benoude boere instroom wat wil weet: “Wat nou?”

Die voorgestelde wysiging van die Grondwet lees soos volg (die kursief gedrukte woorde is wat ingevoeg word):

Eiendom mag slegs ingevolge ʼn algemeen geldende regsvoorskrif onteien word, (b) [o]nderworpe aan vergoeding waarvan die bedrag en die tyd en wyse van die betaling óf deur diegene wat geraak word, aanvaar is óf deur ’n hof bepaal of goedgekeur is; met dien verstande dat ’n hof ingevolge subartikel (3A), waar grond en enige verbeterings daarop onteien word vir die doeleindes van grondhervorming kan bepaal dat die bedrag van die vergoeding nul is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo