Rapport

Só smokkel wêreld met jou kop

Mindf*ck: Inside Cambridge Analytica’s Plot to Break the World deur Christopher Wylie. Uitgewer: Profile Books. Prys: R305

Permament Record deur Edward Snow-den. Uitgewer: Macmillan. Prys: R330.

Na my wete is daar nog nie ’n lekker Afrikaanse woord vir whistleblower nie. “Fluitjieblaser” word redelik algemeen gebruik, maar laat my aan ’n nare skeidsregter dink.

Ander sinonieme lê lekkerder op die tong, maar bring hul eie probleme: “Klikbek” klink soos ’n fluistervink van die rioolpers (en is ook kenmerkend van korporatiewe gatkruipers); “verklikker” laat jou aan ’n klaskaptein-tipe dink; “uitlekker” draai by pornografie; “onthuller” herinner aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related